Published on: 21 June 2018
General practitioner (Upington – Noord-Kaap)
The practice a well-established (Since 1976), lucrative, family-oriented practice with a focus on providing integrated health and wellbeing services is presently seeking a general practitioner to join our team.
The practice offers a broad range of services including men’s and women’s health, dispensing of chronic as well as acute medication, assessment and treatment of IOD cases, paediatrics, general medical treatment and general surgery. Minor surgical procedures can be done at the practice due to fully equipped facilities.
Responsibilities include:
- Providing general medical services to the local community
- Executing methodical and well-informed patient diagnoses and treatment plans
- Applying technology, general anaestheticsand minor surgical skills.
- Attending training for ongoing CPD in all general practice fields
- Managing appointments to maximise patient service and practice efficiency
- Promoting disease prevention and other best health practices
Essential criteria:
- Registration with HPCSA as a Medical Practitioner with an MBBS/MBChB or equivalent
- Vocationally Registered Practitioner
- Demonstrated diagnostic competency and minor surgical skills
- Commitment to integrated health and wellness
- Excellent organisational and communication skills
- Ability to work as part of a dynamic team
Supporting specialities at the newly upgraded Mediclinic includes:
- Gynaecologist – one
- Anaesthetist – two
- Orthopaedic surgeon – two
- Visiting Urologist and Surgeon
For further information on this opportunity, please contact Dr. J.A van Wyk,
Email: drjabravw@lantic.net
Email: jabravw@lantic.net
Cell: 054 337 7000
Algemene praktisyn (Upington – Noord-Kaap)
Gevestigde (sedert 1976), winsgewende familie-georiënteerde praktyk met die fokus op die voorsiening van geïntegreerde gesondheids- en welsynsdienste, soek tans ‘n algemene praktisyn om by ons span aan te sluit.
Die praktyk bied ‘n wye verskeidenheid dienste, insluitend mans en vroue gesondheid, reseptering van chroniese asook akute medikasie, pediatrie, algemene mediese behandeling en algemene chirurgie asook assessering en behandeling van besering aan diens gevalle. Ten volle toegeruste fasiliteite by die praktyk laat minor chirurgiese prosedures toe.
Verantwoordelikhede sluit in:
- Verskaffing van algemene mediese dienste aan die plaaslike gemeenskap.
- Uitvoering van metodiese en goed ingeligte pasiëntdiagnoses en behandelingsplanne.
- Toepassing van tegnologie, algemene narkose en minor chirurgiese vaardighede.
- Bywoning van opleiding vir deurlopende CPD in alle algemene praktykvelde.
- Bestuur van afsprake om maksimum pasiëntediens en praktykdoeltreffendheid te verseker.
- Siektevoorkoming en bevordering van ander goeie gesondheidspraktyke.
Noodsaaklike kriteria:
- Registrasie by HPCSA as Mediese Praktisyn met ‘n MBBS / MBChB of ekwivalent.
- Beroepsgerigte geregistreerde praktisyn.
- Getoonde diagnostiese vaardigheid en minor chirurgiese vaardighede.
- Verbintenis tot geïntegreerde gesondheid en welstand.
- Uitstekende organisatoriese en kommunikasievaardighede.
- Vermoë om as deel van ‘n dinamiese span te werk.
Ondersteunende spesialiteite by die nuut opgegradeerde Mediclinic sluit in:
- Ginekoloog – een
- Narkotiseur – twee
- Ortopediese chirurg – twee
- Besoekende Uroloog asook Chirurg.
Vir verdere inligting oor hierdie geleentheid, kontak asseblief dr. J.A van Wyk,
E-mail: drjabravw@lantic.net
E-mail: jabravw@lantic.net
Cell: 054 337 7000